
Wowwee
Wowwee is ‘n klein winkeltjie wat spesialiseer in kuns, fotografie en handgemaakte produkte
-
Reviews 0 Reviews0/5
-
Vacation Style Holiday Type
-
Activity Level
-
Wowwee is ‘n klein winkeltjie wat spesialiseer in kuns, fotografie en handgemaakte produkte (vir interior) ook beskikbaar op bestellings, grafiese ontwerp en dan ook klere ingevoer van Indië vir die met Boheemse smaak, outydse ligte, wegneem versnapperings en goeie kwaliteit koffie.
Ons is in die Royal Centre net agter KFC.
Ons bied ook kunsklasse aan 2 x n week van beginners tot gevorderde kuns in alle mediums. Ook handgemaakte dreamcatchers, mooncatchers, suncatchers en workshops wat gepaardgaan met bogenoemde items.
Die beplanning van funksies en opstel van dekor vir funksies. Ons spesialiseer veral in ooievaarstees, kombuistees en kleiner verjaarsdagfunksies by die klient se eie venue van keuse of huis. Ontwerp van unieke uitnodigings, cake poppers en dekor volgens die tema en kleurskema. (fotos)
Verleen ekstra hulp aan kunsstudente of skoliere met kunsprojekte. (Ontwerp en skilderkuns).